​15 idees vir ‘n briljante tuin

Request quote

Invalid number. Please check the country code, prefix and phone number
By clicking 'Send' I confirm I have read the Privacy Policy & agree that my foregoing information will be processed to answer my request.
Note: You can revoke your consent by emailing privacy@homify.com with effect for the future.

​15 idees vir ‘n briljante tuin

Johannes van Graan Johannes van Graan
Cottage Garden, Cheshire Rustic style garden by Barnes Walker Ltd Rustic
Loading admin actions …

Daar is tuine en dan is daar tuine – ons bedoel natuurlik dat nie all tuine eenders is nie, en dit het grootliks te doen met die feit dat nie almal ewe veel moeite wil doen wanneer dit by die buitenste spasies van hul huise kom nie. Groot fout!

Maar vandag hoop ons om daardie probleem te help oplos met hierdie 15 voorbeelde wat wys hoe jy ietsie anders in jou tuin kan doen sodat dit bietjie meer aandag trek. Idees sluit in ongewone plante (al ooit gewonder hoe ‘n paar vetplante / kaktusse in jou tuin gaan lyk?), skitterende beligting, ‘n nuwe voetpaadjie, ‘n fontuin, tuinstelle vir ontspanning, ens.

Modern houses by Casas inHAUS Modern


Discover home inspiration!